Safintra South Africa helps after heartbreaking fires devestate Knysna

Safintra South Africa help met hartverskeurende brande in Knysna

meeting

In Junie 2017 het hartverskeurende brande die inwoners van Knysna, ‘n klein kusdorpie aan die Suidkus van Suid Afrika, se bestaan uitmekaar geruk.

Tussen 8 000 en 10 000 inwoners moes hulle huise ontruim en toekyk hoe die verterende vlamme hulle besittings en heinneringe vernietig, in die brande wat vir weke in en om Knysna voortgeduur het.

Eg aan ons Suid Afrikaanse platteland, het niemand toegekyk hoe hulle vriende, familie en bure se eiendommebrand, sonder om te probeer help nie.

Ons kon ‘n beskeie bydrae lewer tot die herstel van ‘n gesinswoning en besigheid, van ‘n familie wat elders in die distrik gaan help brande blus het. Met hul tuiskoms was hul eie huis en enigste bron van inkomste in puin gelê nadat die donker rookwolke op Knysna se horisonne verdwyn het, kon Safal Steel en Safintra, in samewerking met die Rotary Klub en Knysna Roofing, hier `n verskil maak en mense weer `n bietjie hoop gee.

Ons ag onsself bevoorreg om in die posisie te wees om ander te kan help. Dis voorwaar ‘n ramp wat vir nog dekades ‘n invloed op mens en natuur sal hê.Hier begin wonings en ander geboue nuwe baadjies aantrek na die verwoesting en saam met die nuwe baadjies kom nuwe hoop en nuwe geleentede.

Safintra South Africa helps after heartbreaking fires devestate Knysna

In June 2017, a devastating fire hit the community of Knysna, a small town on the East Coast of South Africa.

Almost 10, 000 inhabitants had to evacuate their homes and farms, which were wrecked by the runaway fires that lasted for weeks on end.

True to the spirit of South African rural communities, no one let their family, friends and neighbours fight these fires alone.Everyone jumped in to support wherever and with whatever they could.

One particular family that volunteered their services tirelessly during the fire fighting in the district, returned one night to find them own home and office burnt to cinders, leaving them with no home or income from the business.

Since then the dark clouds have left the skies of Knysna, and for this family, we have been able to help re-build their house and business premises. Through the support of Safal Steel & Safintra South Africa, in conjunction with Knysna Roofing and the Knysna Rotary Club, we were able to bring hope to this small family.

The Knysna fires will certainly be remembered in the history books for decades to come, but all of us deem ourselves fortunate to have been able to reach out in our small way to create hope for this brave family and through them, their community for which they losteverything in the first place.

 winner